Charles Edwards (gebore 1 Oktober 1969) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mansfield Park (1999), Batman Begins (2005), en Philomena (2013), en in die televisiereeks Murder Rooms: Mysteries of the Real Sherlock Holmes (2000).
Filmografie Rolprente 1999: Mansfield Park 2005: Batman Begins 2012: Much Ado About Nothing 2013: Philomena 2013: Diana 2013: This House
Televisiereekse 2000: Murder Rooms: Mysteries of the Real Sherlock Holmes 2012: A Young Doctor's Notebook & Other Stories 2014: Trying Again 2017: Henry IX
Televisierolprente 1988: The Ragged Child 2011: Holy Flying Circus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu