Ritchie Coster (gebore 1 Julie 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Tuxedo (2002), The Dark Knight (2008), Let Me In (2010), en Blackhat (2015).
Filmografie Rolprente 2002: The Tuxedo 2008: The Dark Knight 2010: Let Me In 2014: By the Gun 2015: Blackhat 2016: The Great & The Small
Televisiereekse 2005: Jonny Zero 2011: Luck 2017: Happy!
Televisierolprente 2012: Luck: A Day at the Races
Video's 2015: Blackhat: On Location Around the World 2015: Blackhat: Creating Reality
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu