George Costigan (gebore 8 Augustus 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Calendar Girls (2003) en Hereafter (2010), en in die televisiereeks Happy Valley (2014).

Filmografie Rolprente 1987: Rita, Sue and Bob Too 1991: Director: Alan Clarke 2003: Calendar Girls 2007: Garage 2010: Hereafter

Televisiereekse 1978: Pickersgill People 1985: Connie 1990: Stolen 1992: So Haunt Me 2002: Stan the Man 2007: Movie Connections 2014: Happy Valley

Televisierolprente 1975: Jenny Can't Work Any Faster 1981: Somewhere More Central 1986: Slip-Up 2001: Love or Money

Video's 2004: Calendar Girls: Deleted Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1947