Michael Culkin is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Garrow's Law (2009), Da Vinci's Demons (2013), en The Crown (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Crusade in Jeans
Televisiereekse 2009: Garrow's Law 2013: Da Vinci's Demons 2016: The Crown
Video's 2011: The Iron Lady: John Campbell on Thatcher
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1954