Die sydoring (Vachellia rehmanniana), voorheen Acacia rehmanniana, is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word. Dit dra wit balvormige blomme in die somer, en kom voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, en ook in Botswana, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as die Silky Thorn.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=15470-24

Die boom se FSA-nommer is 182.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Vachellia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe