Die bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n struik of klein boompie, met liggroen blare. Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap en groei kuslangs.
In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel.
Gebruike Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Kategorie:Bauhinia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe