Giuseppe Piero "Beppe" Grillo ([ˈbɛppe ˈɡrillo]; * 21 Julie 1948 in Genua, Ligurië) is 'n Italiaanse komediant, akteur, blogskrywer en politieke aktivis. In 2009 het hy tot die politiek toegetree as medestigter (saam met Gianroberto Casaleggio) van die politieke beweging en party MoVimento 5 Stelle (kort M5S, «Vyfsterrebeweging»).biografieonline.it: Beppe Grillo. Besoek op 18 Julie 2019 Die partynaam verwys na die beweging se vyf fokuspunte of "sterre" (water, omgewingsake, vervoer, internet en ontwikkeling), soos beskryf in die stigtingsprogram.
Verwysings
Kategorie:Italiaanse politici Kategorie:Italiaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politiek van Italië