William Pleeth OBE (12 Januarie 19166 April 1999) was 'n bekende Britse tjellis van Joodse afkoms en 'n vooraanstaande onderwyser wat bekendheid verwerf het as die onderwyser van Jacqueline du Pré.

Bronne William Pleeth: A life in music. Eight cello masterclasses (DVD). William Pleeth (red. Nona Pyron), Cello. Yehudi Menuhin Music Guides, Macdonald, Londen, 1982.

Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse tjelliste Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1999