Roberto Sambonet 160px|senter
Italiaanse argitek, ontwerper en skilder
Skool Konsepsuele Kunsbeweging
Samewerking Baccarat (kristalware) Archimede Seguno (glaskuns) Tiffany (juweliersware) Richard Ginori (porselein) Alessi (metaalware)
200px
Webtuiste sambonet.it Roberto Sambonet (* 2 Januarie 1924 in Vercelli; † 28 November 1995 in Milaan) was 'n Italiaanse argitek, ontwerper en skilder wat as een van die voorste verteenwoordigers van die Konsepsuele Kunsbeweging in Italië beskou word.
In 1974 het Roberto Sambonet saam met Bruno Munari, Bob Noorda en Pino Tovaglia die vlag en embleem vir die Noord-Italiaanse administratiewe streek Lombardye ontwerp.
Sambonet Paderno Industrie S.p.A. duimnael|links|Sambonet-toonlokaal in Milaan in 1973 Die onderneming Sambonet is in 1856 deur Giuseppe Sambonet, 'n goudsmid, in Vercelli gevestig. Saam met befaamde Italiaanse, Franse en Duitse vervaardigers en handelsmerke uit die kombuisware- en porseleinbedryf soos Paderno, Rosenthal, Arzberg, Thomas, Hutschenreuther, Ercuis en Raynaud maak dit tans deel uit van die Arcturus Group wat as houermaatskappy vir hierdie handelsmerke deur Pierluigi en Franco Coppo gestig is.Arcturus Group corporate website. Besoek op 30 Mei 2020
Verwysings
Eksterne skakels Biografiese inligting
Enciclopédia Itaú Cultural: Roberto Sambonet
Kategorie:Italiaanse argitekte Kategorie:Ontwerpers Kategorie:Italiaanse skilders