Thales Alenia Space is 'n Frans-Italiaanse onderneming in die ruimte- en lugvaartbedryf wat gevorm is nadat die Thales Group die aandele van Alcatel in twee gemeenskaplike ondernemings van Alcatel en Leonardo (destyds Finmeccanica) - Alcatel Alenia Space en Telespazio - oorgeneem het. Thales Group - Press releases, 10 April 2007. Besoek op 16 Julie 2019 (webargief)

Die onderneming is tans die grootste vervaardiger van satelliete in Europa en het ook die modules ontwikkel en gebou wat deur die Europese Ruimtevaartorganisasie ESA tot die Internasionale Ruimtestasie ISS bygedra is.

Verwysings

Kategorie:Franse maatskappye