Jewgeni Igorewitsj Kisen (Russies: Евге́ний И́горевич Ки́син, Evgénij Ígorevič Kísin; gebore op 10 Oktober 1971) is 'n Russiese klassieke pianis. Hy is sedert 2002 'n Britse burger en sedert 2013 'n Israeli burger. Hy het die eerste keer internasionale beroemdheid behaal as 'n wonderkind. Hy beskik oor 'n wye repertoire en is veral bekend vir sy interpretasies van werke van die Romantiek en veral die werke van Frédéric Chopin, Robert Schumann, Franz Liszt, Johannes Brahms en Sergei Rachmaninoff. Hy word algemeen beskou as die groot opvolger van die Russiese klavierskool as gevolg van sy virtuositeit en kragtige beheer van die sleutelbord.Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. .

Verwysings

Eksterne skakels

Volle biografie Productions Internationales Albert Sarfati (onder Franse bestuur): Jewgeni Kisen Jewgeni Kisen se Ondersteunersklub Tuisblad

[ Ewgeni Kisen] op Allmusic DVD Times link on documentary We Want the Light

Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse pianiste Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse pianiste Kategorie:Russiese Jode Kategorie:Russiese pianiste Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense