Kathryn Walker (gebore 9 Januarie 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Slap Shot (1977), Neighbors (1981), en D.A.R.Y.L. (1985).
Filmografie Rolprente 1973: Blade 1977: Slap Shot 1979: Rich Kids 1981: Neighbors 1985: D.A.R.Y.L. 2011: Thoroughbred
Televisierolprente 1972: The House Without a Christmas Tree 1972: Lights Out 1973: Rx for the Defense 1973: The Thanksgiving Treasure 1981: A Whale for the Killing 1983: Special Bulletin 1985: Private Sessions
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu