Wende Wagner (6 Desember 1941 – 26 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Destination Inner Space (1966) en Rosemary's Baby (1968), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1964: Rio Conchos 1966: Destination Inner Space 1968: Rosemary's Baby 1974: The Green Hornet 1976: Fury of the Dragon
Televisiereekse 1966: The Green Hornet 1967: Mannix
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu