John Zaremba (22 Oktober 1908 – 15 Desember 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Earth vs. the Flying Saucers (1956) en 20 Million Miles to Earth (1957), en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955) en The Time Tunnel (1966).
Filmografie Rolprente 1956: Earth vs. the Flying Saucers 1957: 20 Million Miles to Earth
Televisiereekse 1953: I Led 3 Lives 1955: Alfred Hitchcock Presents 1958: The Old Testament Scriptures 1961: Ben Casey 1966: The Time Tunnel 1967: Judd for the Defense 1971: Owen Marshall, Counselor at Law
Televisierolprente 1967: Ready and Willing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu