C. Lindsay Workman (1924 – 24 April 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Westworld (1973), Buffalo Rider (1978), en The Naked Gun 2½: The Smell of Fear (1991), en in die televisiereeks Bewitched (1964).
Filmografie Rolprente 1960: Spring Affair 1973: Westworld 1978: Buffalo Rider 1982: The Jupiter Menace 1991: The Naked Gun 2½: The Smell of Fear
Televisiereekse 1964: Bewitched 1974: Police Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Geboortes in 1924