Frederick Worlock (14 Desember 1886 – 1 Augustus 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dressed to Kill (1946), Terror by Night (1946), Spartacus (1960), en 101 Dalmatians (1961).

Filmografie Rolprente 1946: Dressed to Kill 1946: Terror by Night 1960: Spartacus 1961: 101 Dalmatians

Televisiereekse 1950: Robert Montgomery Presents

Televisierolprente 1954: King Richard II

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu