Glenn Withrow (gebore 24 November 1953) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983), Peggy Sue Got Married (1986), Beverly Hills Cop II (1987), en The Mooring (2012).
Filmografie Rolprente 1983: The Outsiders 1986: Peggy Sue Got Married 1987: Beverly Hills Cop II 2012: The Mooring 2018: The Last Champion
Televisiereekse 1988: The Dirty Dozen
Televisierolprente 1980: Riding for the Pony Express 1986: Sylvan in Paradise 1989: Naked Lie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu