Steve Tracy (3 Oktober 1952 – 27 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heavy Equipment (1977), Beneath the Valley of the Ultra-Vixens (1979), en Class Reunion (1982), en in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).

Filmografie Rolprente 1977: Heavy Equipment 1979: Beneath the Valley of the Ultra-Vixens 1981: Steigler and Steigler 1982: Class Reunion

Televisiereekse 1974: Little House on the Prairie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu