William Tubbs (25 Februarie 1907 – 25 Januarie 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Paisan (1946), The Golden Coach (1952), Europe '51 (1952), en The Wages of Fear (1953).
Filmografie Rolprente 1946: Paisan 1950: Faddija - La legge della vendetta 1951: Three Steps North 1951: Guardie e ladri 1952: The Golden Coach 1952: Europe '51 1952: La macchina ammazzacattivi 1952: 100 Little Mothers 1953: The Wages of Fear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu