Tom Troupe (15 Julie 1928 - 20 Julie 2025) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kelly's Heroes (1970), Summer School (1987), en My Own Private Idaho (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1968: Sofi 1970: Kelly's Heroes 1980: PSI Factor 1987: Summer School 1991: My Own Private Idaho 2018: Caravaggio and My Mother the Pope

Televisiereekse 1966: Star Trek 1976: Bert D'Angelo/Superstar 2015: Break a Hip

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu