Ron Soble (28 Maart 1932 – Mei 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente True Grit (1969), Chisum (1970), en Papillon (1973), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1960: Walk Tall 1961: Gun Fight 1964: Navajo Run 1969: True Grit 1970: Chisum 1973: Papillon

Televisiereekse 1966: Star Trek 1966: The Monroes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu