Michael Spellman (gebore 19 November 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Charlie Wilson's War (2007) en in die televisiereekse ER (1994), How I Met Your Mother (2005), en Hawaii Five-0 (2010).
Filmografie Rolprente 2007: Charlie Wilson's War Revenge at Devil's Peak: The Ascent 2 HOLLYWOODLAND of HOPE & LIES
Televisiereekse 1994: ER 2005: How I Met Your Mother 2010: Hawaii Five-0
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu