Robert Sorrells (gebore 29 Junie 1930) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Morituri (1965) en Fletch (1985), en in die televisiereekse Ensign O'Toole (1962) en The Phyllis Diller Show (1966).

Filmografie Rolprente 1965: Morituri 1985: Fletch

Televisiereekse 1961: Tallahassee 7000 1962: Ensign O'Toole 1966: The Phyllis Diller Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019