Michael Schoeffling (gebore 10 Desember 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), Vision Quest (1985), Mermaids (1990), en Wild Hearts Can't Be Broken (1991).
Filmografie Rolprente 1984: Sixteen Candles 1985: Vision Quest 1985: Sylvester 1986: Belizaire the Cajun 1986: Let's Get Harry 1990: Mermaids 1991: Wild Hearts Can't Be Broken
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu