David Sheiner (13 Januarie 1928 - 5 Junie 2026) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Odd Couple (1968), The Stone Killer (1973), en Blue Thunder (1983), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1968: The Odd Couple 1973: The Stone Killer 1983: Blue Thunder

Televisiereekse 1962: Sam Benedict 1969: The Young Lawyers 1972: The Delphi Bureau 1973: Diana 1974: The Six Million Dollar Man

Televisierolprente 1974: Dr. Max 1979: The Darker Side of Terror 1980: The Kids Who Knew Too Much 1986: News at Eleven

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu