Charles Scorsese (8 Mei 1913 – 23 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raging Bull (1980), After Hours (1985), Goodfellas (1990), en Cape Fear (1991).
Filmografie Rolprente 1974: Italianamerican 1980: Raging Bull 1985: After Hours 1990: Goodfellas 1991: Cape Fear
Televisierolprente 2004: Scorsese on Scorsese
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu