Jared Rushton (gebore 3 Maart 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Overboard (1987), Big (1988), Honey, I Shrunk the Kids (1989), en Pet Sematary II (1992).

Filmografie Rolprente 1987: Overboard 1988: Big 1989: Honey, I Shrunk the Kids 1990: A Cry in the Wild 1992: Pet Sematary II

Televisierolprente 1987: Top Kids 1990: ...Where's Rodney?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu