Richard Rust (14 Julie 1938 – 9 November 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Comanche Station (1960), Homicidal (1961), en Colors (1988), en in die televisiereeks The Investigators (1961).
Filmografie Rolprente 1959: The Legend of Tom Dooley 1960: Comanche Station 1961: Homicidal 1969: Naked Angels 1977: The Great Gundown 1988: Colors
Televisiereekse 1961: The Investigators 1962: Sam Benedict
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu