R. L. Ryan (29 Oktober 1946 – 22 Maart 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Birdy (1984), The Toxic Avenger (1984), Street Trash (1987), en Mannequin (1987).

Filmografie Rolprente 1984: Birdy 1984: The Toxic Avenger 1986: Class of Nuke 'Em High 1987: Street Trash 1987: Mannequin 1987: Eat and Run

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu