Scott Newman (23 September 1950 – 20 November 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), Breakheart Pass (1975), en The Great Waldo Pepper (1975), en in die televisiereeks S.W.A.T. (1975).
Filmografie Rolprente 1974: The Towering Inferno 1975: Breakheart Pass 1975: The Great Waldo Pepper
Televisiereekse 1975: S.W.A.T.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu