Frank Lackteen (29 Augustus 1897 – 8 Julie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Leatherstocking (1924), The Green Archer (1925), The Sea Wolf (1941), en The Desert Hawk (1944).

Filmografie Rolprente 1922: The Timber Queen 1924: Leatherstocking 1924: Into the Net 1924: The Virgin 1925: The Green Archer 1925: Idaho 1925: Sunken Silver 1925: West of Mojave 1927: Melting Millions 1927: The Warning 1927: The Spider's Net 1928: Mark of the Frog 1928: The Tiger's Shadow 1929: The Black Book 1929: The Fire Detective 1929: Queen of the Northwoods 1929: Hawk of the Hills 1930: The Jade Box 1931: Land of Wanted Men 1931: The Law of the Tong 1941: The Sea Wolf 1944: The Desert Hawk

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu