Bartell LaRue (23 Januarie 1932 – 5 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Satan War (1979) en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965), Star Trek (1966), en Mission: Impossible (1966).

Filmografie Rolprente 1975: The Ark of Noah 1979: Satan War

Televisiereekse 1965: The Wild Wild West 1966: Star Trek 1966: Mission: Impossible

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu