Sydney Lassick (23 Julie 1922 – 12 April 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), Carrie (1976), Deep Cover (1992), en Freeway (1996).

Filmografie Rolprente 1964: Sinderella and the Golden Bra 1975: One Flew Over the Cuckoo's Nest 1976: Carrie 1980: The Unseen 1984: Silent Madness 1988: The Further Adventures of Tennessee Buck 1989: Out on Bail 1992: Deep Cover 1994: Future Shock 1996: Freeway 1996: Squanderers 1997: An American Vampire Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu