Mickey Knox (24 Desember 1921 – 15 November 2013) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Walk Alone (1947), X312 - Flight to Hell (1971), The Godfather: Part III (1990), en Cemetery Man (1994).

Filmografie Rolprente 1947: I Walk Alone 1949: Angels in Disguise 1950: Western Pacific Agent 1954: Garden of Eden 1968: Wild 90 1968: Black Jack 1968: Beyond the Law 1971: X312 - Flight to Hell 1976: High Rollers 1985: André schafft sie alle 1990: The Godfather: Part III 1994: Cemetery Man

Video's 2004: The Leone Style 2004: Leone's West 2005: Three Voices Remember: For a Few Dollars More 2007: Tre Voci: Three Friends Remember Sergio Leone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu