James Komack (3 Augustus 1924 – 24 Desember 1997) was 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Courtship of Eddie's Father (1969), Chico and the Man (1974), Welcome Back, Kotter (1975), en Mr. T and Tina (1976).

Filmografie Rolprente 1958: Senior Prom 1985: Porky's Revenge 1987: Back to the Beach

Televisiereekse 1959: Hennesey 1969: The Courtship of Eddie's Father 1974: Chico and the Man 1975: Welcome Back, Kotter 1976: Mr. T and Tina 1977: Sugar Time! 1978: The Roller Girls

Televisierolprente 1962: Charley Angelo 1973: Lady Luck

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu