Lee Kinsolving (30 Augustus 1938 – 4 Desember 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark at the Top of the Stairs (1960) en The Explosive Generation (1961), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959) en The Outer Limits (1963).

Filmografie Rolprente 1960: The Dark at the Top of the Stairs 1961: The Explosive Generation

Televisiereekse 1959: The Twilight Zone 1963: The Outer Limits

Televisierolprente 1959: Ah, Wilderness!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu