John Harkins (7 September 1932 – 5 Maart 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Being There (1979), Absence of Malice (1981), en Birdy (1984), en in die televisiereeks Dark Shadows (1966).
Filmografie Rolprente 1967: The Tiger Makes Out 1976: Acapulco Gold 1979: Being There 1981: Absence of Malice 1984: Birdy
Televisiereekse 1966: Dark Shadows 1975: Doc 1981: American Playhouse 1993: The Boys
Televisierolprente 1982: Callahan 1982: The Making of 'Absence of Malice''' 1988: Inherit the Wind 1991: This Gun for Hire''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu