Danny Hassel (gebore 7 Desember 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988) en A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child (1989), en in die televisiereekse Columbo (1971) en Simon & Simon (1981).
Filmografie Rolprente 1988: A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master 1989: A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child
Televisiereekse 1971: Columbo 1981: Simon & Simon
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu