Roland Harrah III (20 Januarie 1973 – 3 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Braddock: Missing in Action III (1988) en Shadow of China (1989), en in die televisiereeks Airwolf (1984).

Filmografie Rolprente 1988: Braddock: Missing in Action III 1989: Shadow of China

Televisiereekse 1984: Airwolf

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu