Earl Hammond (17 Junie 1921 – 1 Mei 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent HouseSitter (1992) en in die televisiereeks Thundercats (1985).

Filmografie Rolprente 1992: HouseSitter

Televisiereekse 1950: Rocky King, Detective 1951: The Ad-Libbers 1953: Valiant Lady 1966: The Space Giants 1972: Ultraman 1981: SuperBook 1985: Thundercats 1986: The Adventures of the Galaxy Rangers 1986: Silverhawks 1987: The Comic Strip 1987: TigerSharks

Televisierolprente 1985: The Life & Adventures of Santa Claus 1992: Noel

Video's 1987: Thundercats Ho! The Movie 1997: The Secret of Anastasia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu