John Hamilton (16 Januarie 1887 – 15 Oktober 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941) en Bandits of Dark Canyon (1947), en in die televisiereeks Adventures of Superman (1952).
Filmografie Rolprente 1933: Rare Auto and Travel Thrills 1936: Legion of Terror 1941: The Maltese Falcon 1941: Borrowed Hero 1942: Phantom Killer 1944: The Girl Who Dared 1947: Bandits of Dark Canyon 1954: Superman Flies Again 1954: Superman and the Jungle Devil 1954: Superman in Exile 1954: Superman in Scotland Yard 1954: Superman's Peril 1973: Superman
Televisiereekse 1952: Adventures of Superman 1953: Your Favorite Story
Televisierolprente 1954: Moby Dick
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu