Brandon Sklenar is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vice (2018), Mapplethorpe (2018), en Magic Lantern (2018).

Filmografie Rolprente 2017: Temple 2018: Vice 2018: Mapplethorpe 2018: Magic Lantern The Last Room Indigo Valley Jonesin'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990