Louw is 'n Afrikaanse van en kan die volgende persone verwys:

Abraham Faure Louw (1866–1960), Kaapse geestelike leier. Abraham Faure Louw jr., Suid-Afrikaanse geestelike leier. Andrew Louw (1862–1956), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Andries Adriaan Louw (1827–1908), Kaapse en Vrystaatse geestelike leier. Anna Margaretha Louw (1913–2003), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Attie Louw (1859–1935), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Boy Louw (1906–1988), Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Charlie Louw (1875–1970), Suid-Afrikaanse sakeman. David Louw (gebore 1987), Suid-Afrikaanse akteur. Elsabe Louw, Suid-Afrikaanse politikus. Emma Louw (gebore 1917), Afrikaanse digter. Eric Louw (1890–1968), Suid-Afrikaanse diplomaat en politikus. Francina Susanna Louw (1872–1935), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Francois Louw (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler. George Louw (gebore 1939), Afrikaanse digter, dramaturg, en uitgewer. Gene Louw (1931–2015), Suid-Afrikaanse politikus. Jakkie Louw (gebore 1979), Suid-Afrkaanse musikant. Jimmy Louw (1869–1939), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Juanita Louw, Afrikaanse digter. Marthinus Smuts Louw (1888–1979), Suid-Afrikaanse finansier. Miemie Louw-Theron (1898–1992), Suid-Afrikaanse skrywer. Milla Louw (1922–2012), Suid-Afrikaanse aktrise. Nicholis Louw (gebore 1979), Afrikaanse sanger. Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906–1970), Afrikaanse filosoof, digter, dramaturg en skrywer. Paul Louw (1890–1933), Suid-Afrikaanse geestelike leier en Afrikaanse digter. Peter Louw (gebore 1950), Afrikaanse digter. Pierre Louw (1928–2007), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Roelna Louw Bashew, Suid-Afrikaanse beeldhouer, regisseur en draaiboekskrywer. Stefan Louw (1972–2006), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Wilco Louw (gebore 1994), Suid-Afrikaanse rugbyspeler. William Ewart Gladstone Louw (1913–1980), Afrikaanse digter. Wynand Louw (1883–1967), Suid-Afrikaanse argitek.

As eerste naam Adriaan Louw Albertyn (1875–1962), Suid-Afrikaanse skrywer. Louw Venter (gebore 16 Augustus 1975), Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en komediant. Louw Wepener (1812–1865), Vrystaatse militaris.

Sien ook Laerskool Gene Louw, skool in Durbanville, Wes-Kaap. Laerskool Louw Geldenhuys, skool in Johannesburg, Gauteng.

Kategorie:Afrikaanse vanne