Quick Boys is 'n Nederlandse sokkerspan in die Zuid-Hollandse dorp Katwijk, wat in die Tweede Divisie speel. Hulle speel hul tuiswedstryde op Nieuw Zuid (kapasiteit: 8 500 toeskouers). Die klub verwerf nasionale bekendheid deur in 2008 die kwarteindstryd van die KNVB-Beker te bereik. Hoewel die dorp net 40 000 inwoners het, het hulle naas Quick Boys nog een ander groot sokkerspanne: VV Katwijk. Daar is sterk mededinging tussen Quick Boys en VV Katwijk.

Kategorie:Katwijk Kategorie:Nederlandse sokkerklubs