Melgisedek was koning van Salem (later Jerusalem).

Die storie Na Abraham gevangenes en eiendom teruggeneem het van invallende leërs, bied Melgisedek vir hom brood en wyn aan, en seën hom. Melgesedek het nie deelgeneem aan die stryd nie, en Abraham gee vir hom 'n 10de van alles wat hy gevat het.

Verwysings

Kategorie:Monarge uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Konings