Grant Forsberg (22 Julie 1959 – 17 Julie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Man Adam (1985), Planes, Trains & Automobiles (1987), en Bloodhounds of Broadway (1989).
Filmografie Rolprente 1985: My Man Adam 1987: Planes, Trains & Automobiles 1989: Bloodhounds of Broadway
Televisierolprente 1984: Old Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu