Dennis Fimple (11 November 1940 – 23 Augustus 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1976), Maverick (1994), en House of 1000 Corpses (2003), en in die televisiereeks Alias Smith and Jones (1971).
Filmografie Rolprente 1974: Bootleggers 1975: White House Madness 1976: King Kong 1976: Creature from Black Lake 1978: Smokey and the Good Time Outlaws 1994: Maverick 2003: House of 1000 Corpses
Televisiereekse 1971: Alias Smith and Jones 1999: Captain Jackson
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu