Bill Fiore (1 Januarie 1940 – 3 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Swimmer (1968) en in die televisiereekse Love, American Style (1969), Mary Tyler Moore (1970), en The Corner Bar (1972).
Filmografie Rolprente 1968: The Swimmer
Televisiereekse 1969: Love, American Style 1970: Mary Tyler Moore 1972: The Corner Bar
Televisierolprente 1972: Captain Newman, M.D.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2014