Sidney Fields (5 Februarie 1898 – 28 September 1975) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In Society (1944), Mexican Hayride (1948), en Abbott and Costello Meet Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1953), en in die televisiereeks The Abbott and Costello Show (1952).
Filmografie Rolprente 1944: In Society 1947: My Wild Irish Rose 1948: Mexican Hayride 1950: Duchess of Idaho 1953: Abbott and Costello Meet Dr. Jekyll and Mr. Hyde 1978: Hey, Abbott!
Televisiereekse 1950: The Frank Sinatra Show 1952: The Abbott and Costello Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu