Stanley DeSantis (6 Julie 1953 – 16 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Candyman (1992), Rush Hour (1998), I Am Sam (2001), en The Aviator (2004).
Filmografie Rolprente 1991: Caged Fear 1992: Candyman 1997: After the Game 1998: Rush Hour 2001: I Am Sam 2004: The Aviator
Televisierolprente 2000: The Near Future
Video's 2002: Becoming Sam
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Italiaanse akteurs